Clothing Accessories


Please contact the office for ordering information.



Promosie Items kan by die Boran Genootskap bestel word. Maak slegs 'n opsomming van die items wat u wil aankoop, bereken die kostes + R50-00 posgeld. Faks u bestelling, betalingsbewys en adresbesonderhede aan 086 572 0762 sodat die items aan u gepos kan word.

Boran SA

ABSA Bank BFN

Rekno: 405 786 8603.

Items kan ook by die Genootskap se kantoor, Henrystraat 118, Bloemfontein, aangekoop word.


Accessories

Accessories

Accessories

Accessories


Item Eenheids Prys
Khaki Hemp - twee kleur R 195
Mans Golf Hemp R 140
Dames Golf Hemp R 105
Krieket Hoed R 80
Fleezy Top R 220
Kinder T-hempies (rooi) R 60-00
Pette R 60-00
Mans Golfhemp R185-00
Mans Katoen hemp (Strepe)Kortmou R160-00
Mans Jagbaadjie (kortmou)-somer R250-00
Mans "Body Warmers" (kortmou) - winter R270-00
Mans Baadjie (Swart) R380-00
Dames Baadjie (Stone ) R360-00
Dames Katoen hemp (Strepe)Kortmou R160-00
Dames Pette R 45-00
Drasakke (Groen of wit) R 50-00
Koffiebekers met Boran embl. R 70-00 elk




Return to our home page.